Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Take Away – Chicken Combo

1 October 2021 @ 5:30 pm - 6:30 pm
R60

Gemeentelede ondersteun asseblief mildelik, want ons kerk sukkel finansieel. Chicken Combo vir net R60! Sit solank geld weg sodat u Vrydag, 1 Oktober reg is om vir elke familielid te bestel.

Plaas asseblief vooraf u bestelling by u ouderling sodat die regte hoeveelhede aangekoop kan word. Baie dankie dat ons op u kan staatmaak.

 

Details

  • Date: 1 October 2021
  • Time:
    5:30 pm - 6:30 pm
  • Cost: R60